NG Kerk Brits Panorama
WELKOM TUIS

'n Gemeenskap waar ons Leer, Leef en Inspireer.

Ons is 'n familie wat saam groei. Of jy nou soekend is, of al lank die pad stap - hier is plek vir jou.

Verlede Sondag se Diens

Kyk weer na die mees onlangse diens

Eet jou woorde... | Ds Johan Orsmond | 16 Augustus 2026 | NG Kerk Brits
NUUTSTE
16 Augustus 2026

Eet jou woorde... | Ds Johan Orsmond | 16 Augustus 2026 | NG Kerk Brits

Liturg: Ds Johan Orsmond Skriflesing: Spreuke 18: 21 Tema: Eet jou woorde... ⛪ Welkom by NG Kerk Brits se erediens. Ons hoop ...

Kyk Preek Nou

Eredienste

Sondae 09:00

Waar

H/v Kerk- en Reitz-straat

Kontak

071 517 5536

Word Deel van ons Gemeente

Is jy nuut in Brits?Of soek jy 'n geestelike tuiste waar jy kan behoort?Ons nooi jou uit om deel te word van ons storie.